Leer verftegnieke | Verskeie Kursusse!
Weeklikse les per epos | Eerste les volg dadelik | Volle Kursus tegelyk @R50 addisioneel | Meld aan: Whatsapp 0763023396
Ek beveel dit aan. Dit is baie goed uiteengesit met fotos en verduidelikings in AFRIKAANS. MOOI RENEE. BAIE DANKIE.
Baie dankie vir die mooi uiteensetting. Alles is baie duidelik en maklik om te volg. Jy is baie oulik.
Beste Kursus ooit! Baie baie dankie. Ek kan nie wag vir Donderdae.
Dankie, jy sal nie glo nie, ek is soos n kind. Kan nie wag vir Donderdag om my kursus te kry nie