Bestel die Familie Selfsny Stencil - met jou eie van!
1. Bestel ✔️
2. Whatsapp jou van na 0763023396 ✔️
3. Ontvang per epos ✔️
◾◾◾◾◾◾◾◾◾◾◾◾
🙌 Rek maklik tot A2
ℹ️ Renée 0763023396
◾◾◾◾◾◾◾◾◾◾◾◾
Ek beveel dit aan. Dit is baie goed uiteengesit met fotos en verduidelikings in AFRIKAANS. MOOI RENEE. BAIE DANKIE.
Baie dankie vir die mooi uiteensetting. Alles is baie duidelik en maklik om te volg. Jy is baie oulik.
Beste Kursus ooit! Baie baie dankie. Ek kan nie wag vir Donderdae.
Dankie, jy sal nie glo nie, ek is soos n kind. Kan nie wag vir Donderdag om my kursus te kry nie