AANLYN WINKEL

♥  E-pos Kursusse

♥ Selfsny Stencils 

♥ Selfdruk Prente 

♥ EBoeke & Gidse 

SELF-SNY MOEDERSDAG

Skep 'n mooi Moedersdag tema met self-sny versierings.

Elke Album bevat: 1x Skinkbord voering | 1x Opdien bordvoering | 1x Kleinbordjie voering | 1x Stel ophang vlaggies | 7x Kolwyntjie vlaggies | 1x Geskenkbewys | 1x Moedersdag kaartjie. || PDF formaat | Pas op A3 bladsye, druk ook op A4. Kliek op die album om deur te blaai.

SELFSNY STENCILS

1. Stencils laai maklik af na betaling.

2. Geskik A5 - A3

KUIERBLAD


Klaar gekoop? Terug na Kuierblad


Wil jy nog rondkyk? Terug na winkel


MEER AS 3000 STUDENTE HET REEDS ONS EPOS KURSUSSE GELOOP!

Ek beveel dit aan. Dit is baie goed uiteengesit met fotos en verduidelikings in AFRIKAANS. MOOI RENEE. BAIE DANKIE.

FIENA

Baie dankie vir die mooi uiteensetting. Alles is baie duidelik en maklik om te volg. Jy is baie oulik. 

ELMA

Beste Kursus ooit! Baie baie dankie. Ek kan nie wag vir Donderdae. 

LIANA

Dankie, jy sal nie glo nie, ek is soos n kind. Kan nie wag vir Donderdag om my kursus te kry nie

GERRIE